Stef Kruger

Stef Kruger - Maak Vir My 'n Skildery lyrics

Your rating:

Skilder jou liefde
In skakerings van blou
Doen dit liggies
Met 'n tikkie grou
Skilder jou hande
Met die kleur van grond
'n Padkaart
Waarop ek kan loop

KOOR:
Sonder dat jy weet
Het ek jou bestaan gemeet
Aan die einde van die dag
Se mooi

Skilder jou glimlag
Met 'n sagte kwas
Van al die seer
Wat voorheen daar was
Skilder jou voete
Wat deur ver lande loop
Van alle waarheid gestroop

KOOR

Skilder jou hart
Dat ek daaraan kan raak
Dat ek lewe kan voel
In my hand, elke aand
Skilder jou wese
Se dieper grond
Wat skynbaar kort, kort
Net kom loer

KOOR
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Skilder Jou Liefde

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found