Lianie May

Lianie May - Skooljare songtekst

Je score:

Dis 10 jaar nou, en ek onthou
Die laaste keer, die laaste keer toe jy
My nie wou raaksien
Soos elke keer tevore

As jy net wou jou hart aan my gee
Sou jy leer daar was soveel meer as net soene en karre
Maar dis nou te laat

Ek onthou nog skooljare
Die binnesenter, die beauty queens baby
Maar jy´t my verloor in die skare
Want die meisie met vaal ponie tails en ´n bril was verlore vir jare
Deur al my skooljare
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare

En hier´s ek nou, 10 jaar later
Hier staan ek weer, staan voor die deur van ons skool se reünie
Voel skielik weer verlore
Soek deur die saal, soek jou en my drome
Skielik vang my oë my droom, daai man
Maar langs hom staan sy vrou, sy vrou
So dis nou te laat

Ek onthou nog skooljare
Die binnesenter, die beauty queens baby
Maar jy´t my verloor in die skare
Want die meisie met vaal ponie tails en ´n bril was verlore vir jare
Deur al my skooljare
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare

Verlore vir jare
Deur al my skooljare
Waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare
Verlore vir jare
Onthou nog skooljare
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Sean Else

Componist: Johan Vorster

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2011

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Boeremeisie (2009)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden