Lianie May
Lianie May - Skooljare lyrics
Your rating:
Dis 10 jaar nou, en ek onthou Die laaste keer, die laaste keer toe jy My nie wou raaksien Soos elke keer tevore As jy net wou jou hart aan my gee Sou jy leer daar was soveel meer as net soene en karre Maar dis nou te laat Ek onthou nog skooljare Die binnesenter, die beauty queens baby Maar jy´t my verloor in die skare Want die meisie met vaal ponie tails en ´n bril was verlore vir jare Deur al my skooljare En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare En hier´s ek nou, 10 jaar later Hier staan ek weer, staan voor die deur van ons skool se reünie Voel skielik weer verlore Soek deur die saal, soek jou en my drome Skielik vang my oë my droom, daai man Maar langs hom staan sy vrou, sy vrou So dis nou te laat Ek onthou nog skooljare Die binnesenter, die beauty queens baby Maar jy´t my verloor in die skare Want die meisie met vaal ponie tails en ´n bril was verlore vir jare Deur al my skooljare En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare Verlore vir jare Deur al my skooljare Waar jy nou is dink jy steeds nie aan my Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare Verlore vir jare Onthou nog skooljare