Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - Skop As Ek Lê songtekst
Je score:
Ek kan jou hoor skree, jy's in my agterkop Ja ek lê vir nou nog, maar nie lank nie, dan staan ek op Jy sal altyd maklik praat, as jy opstaan is dit te laat Al lê jou woorde die wêreld vol, kan ek nie breek nie En jy kan my mos skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie En jy kan my mos skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie Daar's 'n wet wat sê, dat jou leuens jou wel sal inhaal Al lyk die kanse nou skraal, kom die waarheid tot verhaal Die son sal iewers breek, al lê die wolke dig Sal ek my hand uitsteek, tot ek my kop oplig En jy kan my mos skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie En jy kan my mos skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie En jy kan my mos skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie En jy kan my mos skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie