Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Skop As Ek Lê lyrics

Your rating:

Ek kan jou hoor skree, jy's in my agterkop
Ja ek lê vir nou nog, maar nie lank nie, dan staan ek op
Jy sal altyd maklik praat, as jy opstaan is dit te laat
Al lê jou woorde die wêreld vol, kan ek nie breek nie

En jy kan my mos skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie
En jy kan my mos skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie

Daar's 'n wet wat sê, dat jou leuens jou wel sal inhaal
Al lyk die kanse nou skraal, kom die waarheid tot verhaal
Die son sal iewers breek, al lê die wolke dig
Sal ek my hand uitsteek, tot ek my kop oplig

En jy kan my mos skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie
En jy kan my mos skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie

En jy kan my mos skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie
En jy kan my mos skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie, hoop dat ek nie opstaan nie
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Sing Vir Liefde (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found