Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Lief maar nie verlief songtekst

Je score:

(Vers)

Verlede somer, kan jy onthou?
Of het jy vergeet van ons twee?
Mosselbaai met sy liggies so fraai
Is die plek waar ek wou wees

Ek weet jy wonder, ek wens jy weet
Jy laat my verlang na die somer
En as jy lag is dit duidelik soos dag
Ek wil meer wees as net vriende


(Koor)
Want jy`s lief vir my
Maar nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
Sê vir my, kom hou jou lyf hier teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy

(Vers)

Verlede winter, dit was so koud
Maar dis warm as jy my vashou
Wie ’s die girl wat verlang na jou
En jou laat hang aan alles wat sy sê

Elke lente, ry jy verby
En ek wonder of jy my raaksien
Ek gaan jou kry en jou verlief maak op my
Want jy ’s die een wat ek wil hê

(Koor)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ê

Componist: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Uitgegeven in: 2010

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Jakkals trou met wolf se vrou (2011) , As Die Gordyn Val (2010)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden