Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - Lief maar nie verlief lyrics
Your rating:
(Vers) Verlede somer, kan jy onthou? Of het jy vergeet van ons twee? Mosselbaai met sy liggies so fraai Is die plek waar ek wou wees Ek weet jy wonder, ek wens jy weet Jy laat my verlang na die somer En as jy lag is dit duidelik soos dag Ek wil meer wees as net vriende (Koor) Want jy`s lief vir my Maar nie verlief op my Ek sal jou meer gelukkig maak as sy Sê vir my, kom hou jou lyf hier teen my Ek sal jou meer gelukkig maak as sy (Vers) Verlede winter, dit was so koud Maar dis warm as jy my vashou Wie ’s die girl wat verlang na jou En jou laat hang aan alles wat sy sê Elke lente, ry jy verby En ek wonder of jy my raaksien Ek gaan jou kry en jou verlief maak op my Want jy ’s die een wat ek wil hê (Koor)