Julanie J

Julanie J - Gegrond songtekst

Je score:

In die stilte van die nag
skree gedagtes
In die stilte van die nag
leer ek jou ken

In die vroë oggendure
wil jy praat
In die vroë oggendure
bloei my pen

Almal raak vir ’n oomblik stil
as jy nie iets sê wat my op kan bou
Want niks maak meer sin,
alles is rond en bont

Ten minste weet ons dat ons is gegrond
want mense praat baie maar sê niks nie
Mense praat baie maar sê niks nie
Mense praat baie maar sê niks nie,
hulle sê niks nie
Hoekom sê jy niks nie?

Gedreunde fluisters maak my klaar
Gebreekte woorde is wat my pla
Is jy ooit seker wat jy sê?
Maak tog seker dis wat jy wil hê

Almal raak vir ’n oomblik stil
as jy nie iets sê wat my op kan bou
Want niks maak meer sin,
alles is rond en bont

Ten minste weet ons dat ons is gegrond
want mense praat baie maar sê niks nie
Mense praat baie maar sê niks nie
Mense praat baie maar sê niks nie,
hulle sê niks nie

Hoekom sê jy want om my, om my mense verstom my elke liewe dag
Dis woorde gebore, woorde verlore
Gun my as ek mag
Om my en om my mense verstom my elke liewe dag
Dis net woorde gebore, woorde verlore
Gun my as ek mag

Want niks maak meer sin,
alles is rond en bont

Ten minste weet ons dat ons is gegrond
want mense praat baie maar sê niks nie
Mense praat baie maar sê niks nie
Mense praat baie maar sê niks nie,
hulle sê niks nie

Hoekom sê jy niks nie?
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2020

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Gegrond (2020)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden