Julanie J
Julanie J - Gegrond lyrics
Your rating:
In die stilte van die nag skree gedagtes In die stilte van die nag leer ek jou ken In die vroë oggendure wil jy praat In die vroë oggendure bloei my pen Almal raak vir ’n oomblik stil as jy nie iets sê wat my op kan bou Want niks maak meer sin, alles is rond en bont Ten minste weet ons dat ons is gegrond want mense praat baie maar sê niks nie Mense praat baie maar sê niks nie Mense praat baie maar sê niks nie, hulle sê niks nie Hoekom sê jy niks nie? Gedreunde fluisters maak my klaar Gebreekte woorde is wat my pla Is jy ooit seker wat jy sê? Maak tog seker dis wat jy wil hê Almal raak vir ’n oomblik stil as jy nie iets sê wat my op kan bou Want niks maak meer sin, alles is rond en bont Ten minste weet ons dat ons is gegrond want mense praat baie maar sê niks nie Mense praat baie maar sê niks nie Mense praat baie maar sê niks nie, hulle sê niks nie Hoekom sê jy want om my, om my mense verstom my elke liewe dag Dis woorde gebore, woorde verlore Gun my as ek mag Om my en om my mense verstom my elke liewe dag Dis net woorde gebore, woorde verlore Gun my as ek mag Want niks maak meer sin, alles is rond en bont Ten minste weet ons dat ons is gegrond want mense praat baie maar sê niks nie Mense praat baie maar sê niks nie Mense praat baie maar sê niks nie, hulle sê niks nie Hoekom sê jy niks nie?