Janita Claassen

Manuel & Janita & Manuel Escórcio & Janita Claassen - Vang die lig songtekst

Je score:

Vang die lig en hou dit in gedagtes vas
Dit sal voel asof dit altyd somer was
Vul jou hart met helder lig vir elke dag
Dan vergeet 'n mens verlange hartseer van die nag

Haal die lig van elke ster se blink vermis
Sprei dit oop as nagte sonder sterrelig is
Neem die lig en bind jou hart en straal dit uit
Met die groet van 'n kerk se mooi gekleurde ruit

Vang die lig (vang die lig)
Hou dit vas (stewig vas)
Lug verdwyn soms voor met stut met ander deel

Neem jou lig en goeie wense waar jy gaan
Steek jou fakkel by helder vlam van liefde aan

Sou jy dwaal en oorgang net van duisternis
Weet dat daar ou berg se spitse sonlig is
Vul jou hart en vul jou nuwe, vul jou gees
Want jou fakkel se vlam sal vreugdeboodskap wees

Vang die lig (vang die lig)
Hou dit vas (stewig vas)
Lug verdwyn soms voor met stut met ander deel

Neem jou lig en goeie wense waar jy gaan
Steek jou fakkel by helder vlam van liefde aan

Neem jou lig en goeie wense waar jy gaan
Steek jou fakkel by helder vlam van liefde aan
Steek jou fakkel by helder vlam van liefde aan
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: Ji?í Zmožek

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 1991

Taal: Afrikaans

Cover van: Karel Gott - Zvonky št?stí (1984, Tsjechisch)

Komt voor op: Gewildste duette (1991)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden