Janita Claassen
Manuel & Janita & Manuel Escórcio & Janita Claassen - Vang die lig lyrics
Your rating:
Vang die lig en hou dit in gedagtes vas Dit sal voel asof dit altyd somer was Vul jou hart met helder lig vir elke dag Dan vergeet 'n mens verlange hartseer van die nag Haal die lig van elke ster se blink vermis Sprei dit oop as nagte sonder sterrelig is Neem die lig en bind jou hart en straal dit uit Met die groet van 'n kerk se mooi gekleurde ruit Vang die lig (vang die lig) Hou dit vas (stewig vas) Lug verdwyn soms voor met stut met ander deel Neem jou lig en goeie wense waar jy gaan Steek jou fakkel by helder vlam van liefde aan Sou jy dwaal en oorgang net van duisternis Weet dat daar ou berg se spitse sonlig is Vul jou hart en vul jou nuwe, vul jou gees Want jou fakkel se vlam sal vreugdeboodskap wees Vang die lig (vang die lig) Hou dit vas (stewig vas) Lug verdwyn soms voor met stut met ander deel Neem jou lig en goeie wense waar jy gaan Steek jou fakkel by helder vlam van liefde aan Neem jou lig en goeie wense waar jy gaan Steek jou fakkel by helder vlam van liefde aan Steek jou fakkel by helder vlam van liefde aan