Heintje (Hein Simons)

Heintje (Hein Simons) - Dit is te goed om waar te wees songtekst

Je score:

Jou ja-woord het ek pas van jou gekry
dit is te goed om waar te wees
ek voel so bly dat jy aan my behoort
dit is te goed om waar te wees

Is dit werklikheid
hierdie saligheid
om te weet jy dink ook aan my
nou weet ek waarom ek so rustloos was
ek het maar net gesoek na jou, na jou, na jou, jou, jou, jou

Nooit was ek ooit so gelukkig nie
dit is te goed om waar te wees
jy gee my lewe weer betekenis
dit is te goed om waar te wees

Oral oor het ek ´n maat gesoek
iemand wat my sou verstaan
eensaamheid het ek so goed geken
en nou eintlik is jy hier

Jy het gesê jy het my lief

Dit is te goed om waar te wees
Vir my is daar net een, dis jy alleen
ek dink net aan jou elke dag
niks kan ooit swaarder as om vir jou te wag
maar jou antwoord aan my was ja, o ja, o ja, ja, ja, ja

Nooit was ek ooit so gelukkig nie
dit is te goed om waar te wees
die mooiste meisiekind sê sy het my lief
dit is te goed om waar te wees

Ek het haar lief en sy vir my

Ons gaan nou saam die toekoms in
Ons gaan nou saam die toekoms in
Ons gaan nou saam die toekoms in
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Heintje sing in Suid-Afrika (1997)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden