Heintje (Hein Simons)
Heintje (Hein Simons) - Dit is te goed om waar te wees lyrics
Your rating:
Jou ja-woord het ek pas van jou gekry dit is te goed om waar te wees ek voel so bly dat jy aan my behoort dit is te goed om waar te wees Is dit werklikheid hierdie saligheid om te weet jy dink ook aan my nou weet ek waarom ek so rustloos was ek het maar net gesoek na jou, na jou, na jou, jou, jou, jou Nooit was ek ooit so gelukkig nie dit is te goed om waar te wees jy gee my lewe weer betekenis dit is te goed om waar te wees Oral oor het ek ´n maat gesoek iemand wat my sou verstaan eensaamheid het ek so goed geken en nou eintlik is jy hier Jy het gesê jy het my lief Dit is te goed om waar te wees Vir my is daar net een, dis jy alleen ek dink net aan jou elke dag niks kan ooit swaarder as om vir jou te wag maar jou antwoord aan my was ja, o ja, o ja, ja, ja, ja Nooit was ek ooit so gelukkig nie dit is te goed om waar te wees die mooiste meisiekind sê sy het my lief dit is te goed om waar te wees Ek het haar lief en sy vir my Ons gaan nou saam die toekoms in Ons gaan nou saam die toekoms in Ons gaan nou saam die toekoms in