Franja du Plessis

Franja du Plessis - Sakke sout songtekst

Je score:

Al het jy niks van die beste goed
Is ek bly ons het ontmoet
Al moet jy alles met jou eie hande bou
Sal ek vashou aan jou

Wil nooit dat geld my geluk bepaal
Ek sal jou kies ’n honderd maal
Al moet ons van vooraf bou
Tien sakke sout wil ek opeet
Sodat jy vir altyd weet
Ek’s hier om te bly

Ek’s lief vir jou oor wie ek by jou is
Jy stel my hart gerus
Jy laat val die maskers af

Net hier by jou voel ek die meeste tuis
In jou arms is my huis
Dit laat my meer veilig voel
Jy weet wat ek bedoel

Dit is nie meer net ek en jy
Dit is nou ons
Ons is ’n span
Ons werk nou saam
Ons bou voort aan ons naam

Wil nooit dat geld my geluk bepaal
Ek sal jou kies ’n honderd maal
Al moet ons van vooraf bou
Tien sakke sout wil ek opeet
Sodat jy vir altyd weet
Ek’s hier om te bly

Ek’s lief vir jou oor wie ek by jou is
Jy stel my hart gerus
Jy laat val die maskers af

Net hier by jou voel ek die meeste tuis
In jou arms is my huis
Dit laat my meer veilig voel
Jy weet wat ek bedoel

Ek’s lief vir jou oor wie ek by jou is
Jy stel my hart gerus
Jy laat val die maskers af

Net hier by jou voel ek die meeste tuis
In jou arms is my huis
Dit laat my meer veilig voel
Jy weet wat ek bedoel

Jy weet wat ek bedoel
Jy weet wat ek bedoel
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Juanita Records

Details:

Uitgegeven in: 2018

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Hittegolf (2018)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden