Franja du Plessis
Franja du Plessis - Sakke sout lyrics
Your rating:
Al het jy niks van die beste goed Is ek bly ons het ontmoet Al moet jy alles met jou eie hande bou Sal ek vashou aan jou Wil nooit dat geld my geluk bepaal Ek sal jou kies ’n honderd maal Al moet ons van vooraf bou Tien sakke sout wil ek opeet Sodat jy vir altyd weet Ek’s hier om te bly Ek’s lief vir jou oor wie ek by jou is Jy stel my hart gerus Jy laat val die maskers af Net hier by jou voel ek die meeste tuis In jou arms is my huis Dit laat my meer veilig voel Jy weet wat ek bedoel Dit is nie meer net ek en jy Dit is nou ons Ons is ’n span Ons werk nou saam Ons bou voort aan ons naam Wil nooit dat geld my geluk bepaal Ek sal jou kies ’n honderd maal Al moet ons van vooraf bou Tien sakke sout wil ek opeet Sodat jy vir altyd weet Ek’s hier om te bly Ek’s lief vir jou oor wie ek by jou is Jy stel my hart gerus Jy laat val die maskers af Net hier by jou voel ek die meeste tuis In jou arms is my huis Dit laat my meer veilig voel Jy weet wat ek bedoel Ek’s lief vir jou oor wie ek by jou is Jy stel my hart gerus Jy laat val die maskers af Net hier by jou voel ek die meeste tuis In jou arms is my huis Dit laat my meer veilig voel Jy weet wat ek bedoel Jy weet wat ek bedoel Jy weet wat ek bedoel