Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Swanesang Engelse vertaling songtekst
Je score:
Swan song
the ceiling reaches the last scene of the first act continuous sedation chaos and jumbled faces for me it all is tradition the open road has claimed it's toll to get there quicker you will have to drive faster to live faster kills you quicker cheeky worthless complacent rejection victim of your own imagination the dream became a nightmare found guilty moral rape one zero triple one my brain shrinks and my hands vibrate photo-phobic and dehydrating last night became an abortion a lawful removal of potential my deepest sympathy thank god for sound cheeky worthless
Swanesang
die plafon bereik die laaste toneel van die eerste bedryf deurlopende verdowing wanorde en deurmekaar gesigte dis al tradisie vir my die oop pad het sy tol ge-eis om vinniger daar te kom sal jy vinniger moet ry om vinniger te lewe maak jou vinniger dood windgat nikswerd selfvoldaan verwerp slagoffer van jou eie verbeelding die droom het 'n nagmerrie geword skuldig bevind morele verkragting een nul trippel een my brein krimp en my hande vibreer ligsku en besig om te dehidreer gistraand het 'n aborsie geraak 'n wettige verwydering van potensiaal my innige simpatie goddank vir klank windgat nikswerd