Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid Engelse vertaling songtekst
Je score:
The Illusion of Safety
Cheap instant-satisfaction Wholewheat phase 4 Mezzanine messiah of the neighbourhood I'm very glad to see you Looking for evidence that I'm alive Late-night pleasure The rest laugh harder than I do I don't laugh at weak jokes It's already too late Don't you listen? I feel as if I'm talking to myself And there is no way forward So what do we do now? We leave our windows open And we don't have burglar-bars I have family who are not blood It doesn't help much for how I feel You're lazy, you're selfish and you don't listen Everything you get, you must Throw out the window We will sit around and make noise Repeat the same wisdoms In a dirty living-room you struggle to live Without direction it's difficult to be yourself So what do we do now? We leave our windows open And we don't have burglar-bars I have family who are not blood It doesn't help much for how I feel You're lazy, you're selfish and you don't listen There is nothing stopping us We leave our windows open And we don't have burglar-bars I have family who are not blood It doesn't help much for how I feel You're slow, and you don't work well with others
Die Illusie Van Veiligheid
Goedkoop kitssatisfaksie Volgraan fase 4 Mezzanine messias van die woonbuurt Ek is baie bly om jou te sien Opsoek na bewyse dat ek lewe Laatnag plesier Die res lag harder as ek Ek lag nie vir flou grappe nie Dis klaar te laat Luister julle nie? Ek voel asof ek met myself praat En daar's geen pad vorentoe nie So wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie Als wat jy kry moet jy By die venster uit smyt Ons sal rond sit en raas Dieselfde wyshede herhaal In 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees So wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie Daar's niks wat ons keer nie Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's stadig, en jy werk nie goed met ander nie