Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Antibiotika Engelse vertaling songtekst
Je score:
Antibiotics
It was a lucky shot Genocide avoided Who says Afrikaans is dead? Sorry Sir, I've learnt my lesson The godless have no respite Smells like teen spirit A nerd amongst the ghosts Dark Africa is just dark for those with blinders on He who cannot think Who's gray matter is hard and dusty Aim for my heart It pumps wilderness inside here I'm just a tourist In my birthland A wounded animal in a cage On antibiotics It's the truth that inflicts violence upon me I live in faithlessness My woe is unending Do you want to stand still if I move forward? Do you want to stand still if I move forward? How can one think if your hands are always tied? Aim for my heart It pumps wilderness inside here I'm just a tourist In my birthland A wounded animal in a cage On antibiotics Aim for my heart It pumps wilderness inside here I'm just a tourist In my birthland A wounded animal in a cage On antibiotics
Antibiotika
Dit was 'n gelukskoot Volksmoord vermy Wie sĂȘ Afrikaans is dood? Jammer meneer, ek het my les geleer Die goddelose het geen heenkome Ruik soos tienergees 'n Bleeksiel tussen die spoke Donker afrika is net donker vir die met oogklappe aan Hy wat nie kan dink Wie se harsings hard en stowwerig is Mik vir my hart Dit pomp wildernis hier binnekant Ek's net 'n toeris In my geboorteland 'n Gekwesde dier in 'n hok Op antibiotika Dis die waarheid wat my geweld aandoen Ek leef in ongeloof My leed is eindeloos Wil jy stilstaan as ek voortgaan? Wil jy stilstaan as ek voortgaan? Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is? Mik vir my hart Dit pomp wildernis hier binnekant Ek's net 'n toeris In my geboorteland 'n Gekwesde dier in 'n hok Op antibiotika Mik vir my hart Dit pomp wildernis hier binnekant Ek's net 'n toeris In my geboorteland 'n Gekwesde dier in 'n hok Op antibiotika