Appel

Appel - So Bly Glo My Vrind songtekst

Je score:

[Intro]

[Verse 1]
Daar is stemme wat praat in sy gange,
Stemme wat vrot van die verlange,
Hy maak ‘it  stil  met ‘n laaste  sluk van water, vuil water,
Whiskey en water.

[Verse 2]
‘n laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn,
Kool  en  as  maak ‘n lig  wat om sy  vinger skyn,
Ek weet hy het nog pyn, verdoof dit nou met wyn,
Ons gaan nou saam baklei.

[Chorus]
Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man,
Deur die kettings breek, ja, yster slyp yster broers vorm mekaar,
Come hell or high water my bloed bek is daar,
Ek is so bly jy glo my kind,
So bly jy glo my kind.

[Verse 3]
Die vraat van die dae,  die dae daar in Baanstabel straat,
Hoe jou BMX se speke en die koning van harte kon praat,
Jou kettie was jou roer in jou harte stoere boer,
Jy het geglo soos ‘n kind,
Eks so bly jy glo my vrind.

[Chorus]
Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man,
Deur die kettings breek, ja, yster slyp yster broers vorm mekaar,
Come hell or high water my bloed bek is daar,
Ek is so bly jy glo my kind,
So bly jy glo my kind.

[Instrumental]

[Outro]
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Christoph Kotze

Componist: Christoph Kotze

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2019

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden