Appel
Appel - So Bly Glo My Vrind lyrics
Your rating:
[Intro] [Verse 1] Daar is stemme wat praat in sy gange, Stemme wat vrot van die verlange, Hy maak ‘it stil met ‘n laaste sluk van water, vuil water, Whiskey en water. [Verse 2] ‘n laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn, Kool en as maak ‘n lig wat om sy vinger skyn, Ek weet hy het nog pyn, verdoof dit nou met wyn, Ons gaan nou saam baklei. [Chorus] Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man, Deur die kettings breek, ja, yster slyp yster broers vorm mekaar, Come hell or high water my bloed bek is daar, Ek is so bly jy glo my kind, So bly jy glo my kind. [Verse 3] Die vraat van die dae, die dae daar in Baanstabel straat, Hoe jou BMX se speke en die koning van harte kon praat, Jou kettie was jou roer in jou harte stoere boer, Jy het geglo soos ‘n kind, Eks so bly jy glo my vrind. [Chorus] Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man, Deur die kettings breek, ja, yster slyp yster broers vorm mekaar, Come hell or high water my bloed bek is daar, Ek is so bly jy glo my kind, So bly jy glo my kind. [Instrumental] [Chorus] Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man, Deur die kettings breek, ja, yster slyp yster broers vorm mekaar, Come hell or high water my bloed bek is daar, Ek is so bly jy glo my kind, So bly jy glo my kind. [Outro]