Appel

Appel - Boerenooi songtekst

Je score:

[Intro]

[Verse 1]
Boeremeisie verlang jy my,
Ek's klaar geoes, dis amper tyd,
Jou foto teen my stroke ry,
Mis jou hart, ek mis jou lyf.

[Verse 2]
My boerenooi ek's amper terug,
Ons gaan dans in die maan se lig,
Op die ou meul vloer vang ek jou rug,
My boerenooi ek's amper terug.

[Pre-Chorus]
Jy's my perdeby lyfie,
My klein dorp partytjie,
Die glimlag op my gesig,
My platteland prinses,
Jy't my hart gekwes,
In my donker maak jy hierdie lig.

[Chorus]
Jy's my pap in my sheba,
My sout en tequila,
My braaivleis en samesyn,
Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy.

[Interlude]

[Verse 3]
Ek sien hoe jy my Cruiser ry,
Jou bene goud en sorge my,
Hare blond soos somer son,
Oë so groot nes sonneblom,

[Verse 4]
Die oeste lyk weer goed vanjaar,
Net een aand dan is ek klaar,
Ek bring vir jou 'n goue ring,
Dan dans ons weer tot die meul vloer sing.

[Pre-Chorus]
Jy's my perdeby lyfie,
My klein dorp partytjie,
Die glimlag op my gesig,
My platteland prinses,
Jy't my hart gekwes,
In my donker maak jy hierdie lig.

[Chorus]
Jy's my pap in my sheba,
My sout en tequila,
My braaivleis en samesyn,
Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy.

[Bridge] 
Jy's my plaasdorp nooi,
Jy's my volroom nooi,
Jy's my boerenooi.

[Pre-Chorus]
Jy's my perdeby lyfie,
My klein dorp partytjie,
Die glimlag op my gesig,
My platteland prinses,
Jy't my hart gekwes,
In my donker maak jy hierdie lig.

[Chorus]
Jy's my pap in my sheba,
My sout en tequila,
My braaivleis en samesyn,
Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy.
 
[Outro]
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2021

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden