Appel
Appel - Boerenooi lyrics
Your rating:
[Intro] [Verse 1] Boeremeisie verlang jy my, Ek's klaar geoes, dis amper tyd, Jou foto teen my stroke ry, Mis jou hart, ek mis jou lyf. [Verse 2] My boerenooi ek's amper terug, Ons gaan dans in die maan se lig, Op die ou meul vloer vang ek jou rug, My boerenooi ek's amper terug. [Pre-Chorus] Jy's my perdeby lyfie, My klein dorp partytjie, Die glimlag op my gesig, My platteland prinses, Jy't my hart gekwes, In my donker maak jy hierdie lig. [Chorus] Jy's my pap in my sheba, My sout en tequila, My braaivleis en samesyn, Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy. [Interlude] [Verse 3] Ek sien hoe jy my Cruiser ry, Jou bene goud en sorge my, Hare blond soos somer son, Oë so groot nes sonneblom, [Verse 4] Die oeste lyk weer goed vanjaar, Net een aand dan is ek klaar, Ek bring vir jou 'n goue ring, Dan dans ons weer tot die meul vloer sing. [Pre-Chorus] Jy's my perdeby lyfie, My klein dorp partytjie, Die glimlag op my gesig, My platteland prinses, Jy't my hart gekwes, In my donker maak jy hierdie lig. [Chorus] Jy's my pap in my sheba, My sout en tequila, My braaivleis en samesyn, Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy. [Bridge] Jy's my plaasdorp nooi, Jy's my volroom nooi, Jy's my boerenooi. [Pre-Chorus] Jy's my perdeby lyfie, My klein dorp partytjie, Die glimlag op my gesig, My platteland prinses, Jy't my hart gekwes, In my donker maak jy hierdie lig. [Chorus] Jy's my pap in my sheba, My sout en tequila, My braaivleis en samesyn, Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy. [Outro]