Appel
Appel - Bloed Wat Roep songtekst
Je score:
[Intro] [Verse 1] Al maak ons mekaar so seer, Probeer ons nog ‘n laaste keer, Dis die bloed wat roep, Dis die bloed wat roep. [Verse 2] Ek groet jou met ‘n half oop deur, Want ek weet ek sien jou eendag weer, Want die bloed sal roep, Ja, die bloed sal roep. [Chorus] Welkom by my hart se deur, Verf met goud op elke liewe skeer, Dis die bloed wat roep, Dis die bloed wat roep. [Post-Chorus] Welkom by my hart se huis, Familie is die siel se kruis, Dis die bloed wat roep, Net die bloed wat my roep, Die bloed wat roep. [Verse 3] Daar is iets waarna jy bly verlang, Want jy staan nou in ‘n vreemde land, Dis die bloed wat roep, Dis die bloed wat roep. [Chorus] Welkom by my hart se deur, Verf met goud op elke liewe skeer, Dis die bloed wat roep, Dis die bloed wat roep. [Post-Chorus] Welkom by my hart se huis, Familie is die siel se kruis, Dis die bloed wat roep, Net die bloed wat my roep, Die bloed wat roep. [Instrumental] [Verse 3] Gefleurde huis met foto gang, Waar prente van jou mense hang, Dis die bloed wat roep, Dis die bloed wat roep. [Post-Chorus] Welkom by my hart se huis, Familie is die siel se kruis, Dis die bloed wat roep, Net die bloed wat my roep, Die bloed wat roep. [Instrumental] [Outro] Dis die bloed wat roep, Net die bloed wat my roep, Die bloed wat roep.