Appel

Appel - Bloed Wat Roep lyrics

Your rating:

[Intro]

[Verse 1]
Al maak ons mekaar so  seer,  
Probeer ons nog ‘n laaste   keer,
Dis die bloed wat roep,
Dis  die  bloed wat roep.

[Verse 2]
Ek  groet jou met ‘n half oop   deur,
Want ek weet ek sien jou eendag  weer,
Want die bloed  sal  roep,
Ja, die bloed sal roep.

[Chorus]
Welkom  by my hart  se deur,
Verf met  goud op elke liewe skeer,
Dis die bloed wat roep,
Dis die bloed wat roep.

[Post-Chorus]
Welkom by my hart se huis,
Familie is die siel se kruis,
Dis die bloed wat roep,
Net die bloed wat my roep,
Die bloed wat roep.

[Verse 3]
Daar is iets waarna jy bly verlang,
Want jy staan nou in ‘n vreemde  land,
Dis die bloed wat roep,
Dis  die  bloed wat roep.

[Chorus]
Welkom  by my hart  se deur,
Verf met  goud op elke liewe skeer,
Dis die bloed wat roep,
Dis die bloed wat roep.

[Post-Chorus]
Welkom by my hart se huis,
Familie is die siel se kruis,
Dis die bloed wat roep,
Net die bloed wat my roep,
Die bloed wat roep.

[Instrumental]

[Verse 3]
Gefleurde huis met foto    gang,
Waar prente van jou mense    hang,
Dis die bloed wat roep,
Dis die bloed wat roep.

[Post-Chorus]
Welkom by my hart se huis,
Familie is die siel se kruis,
Dis die bloed wat roep,
Net die bloed wat my roep,
Die bloed wat roep.

[Instrumental]

[Outro]
Dis die bloed wat roep,
Net die bloed wat my roep,
Die bloed wat roep.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Christoph Kotze

Composer: Christoph Kotze

Publisher: ?

Details:

Released in: 2019

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found