Appel
Appel - 1,2,3 (Dis 'n Lekker Dop Die) songtekst
Je score:
[Intro] [Verse 1] Ou Tommy went down to the rugby klub, Says he’s drinking for the eerste span, Maar die fondse het ‘n bietjie droog geraak want sy vrou hanteer die kaart, Ek sê Piet let’s play for ‘n drankie dis ‘n ernstige situasie, Die een wie se nekkie die eerste knak wen ‘n bottel vir die nag. [Chorus] 1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die, Ons drink brannas met die eerste span, ‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban, En down of rock of down of rock, Is the name of the game, En as jou nekkie nie wil knak nie, Is jou party verby, En as jou nekkie nie wil knak nie, Is jou party verby. [Verse 2] Ou Piet en Tommy raak gevaarlik, Daars ‘n rooi kaart op die tafel, If you use your hands your disqualified, It’s as easy as pie, Nak ‘n Redbull en Jacky, Gooi dit alles in ‘n nekkie, En then you top it off met ‘n brandwyn, En jag hom af met ‘n stoute klein bruin. [Chorus] 1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die, Ons drink brannas met die eerste span, ‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban, En down of rock of down of rock, Is the name of the game, En as jou nekkie nie wil knak nie, Is jou party verby, En as jou nekkie nie wil knak nie, Is jou party verby. [Interlude] [Chorus] 1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die, Ons drink brannas met die eerste span, ‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban, En down of rock of down of rock, Is the name of the game, En as jou nekkie nie wil knak nie, Is jou party verby, En as jou nekkie nie wil knak nie, Is jou party verby. [Outro] En ek se nee . . ., Nee . . ., Nee . . ., Nee . . .,