Appel

Appel - 1,2,3 (Dis 'n Lekker Dop Die) lyrics

Your rating:

[Intro]

[Verse 1]
Ou Tommy went down to the rugby klub,
Says he’s drinking for the eerste span,
Maar die fondse  het ‘n bietjie  droog geraak want sy vrou hanteer  die kaart,
Ek sê Piet let’s play for ‘n drankie dis ‘n ernstige situasie,
Die een wie se nekkie die eerste knak wen ‘n bottel vir die nag.

[Chorus]
1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die,
Ons drink brannas met die eerste span,
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban,
En down of rock of down of rock,
Is the name of the game,
En as jou nekkie nie wil knak nie,
Is jou party verby,
En as jou nekkie nie wil knak nie,
Is jou party verby.

[Verse 2]
Ou Piet en Tommy raak gevaarlik,
Daars ‘n rooi kaart op die tafel,
If you use your hands your disqualified,
It’s as easy as pie,
Nak ‘n Redbull en Jacky,
Gooi dit alles in ‘n nekkie,
En then you top it off met ‘n brandwyn,
En jag hom af met ‘n stoute klein bruin.

[Chorus]
1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die,
Ons drink brannas met die eerste span,
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban,
En down of rock of down of rock,
Is the name of the game,
En as jou nekkie nie wil knak nie,
Is jou party verby,
En as jou nekkie nie wil knak nie,
Is jou party verby.

[Interlude]

[Chorus]
1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die,
Ons drink brannas met die eerste span,
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban,
En down of rock of down of rock,
Is the name of the game,
En as jou nekkie nie wil knak nie,
Is jou party verby,
En as jou nekkie nie wil knak nie,
Is jou party verby.

[Outro]
En ek se nee . . .,
Nee . . .,
Nee . . .,
Nee . . .,
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Christoph Kotze

Composer: Christoph Kotze

Publisher: ?

Details:

Released in: 2019

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found