Anton Botha
Anton Botha - Wat jy aan my doen songtekst
Je score:
Sit neer jou vuiste en tel op jou hart Voordat die vonke deur die vlamme spat Keer dat die mure rondom jou, jou woord opsy verraai Ek weet ek's verkeerd, hoe dit is, hoe dit was Dit was te laat, ek het my hart verpas Keer dat die mense rondom my hul rug op myne draai Ek het jou nodig, meer en meer as ooit Diep in my siel af, moenie my nou weggooi Koor: Dis wat jy aan my doen as jy jou hand in myne sit Wat jy aan my doen as jy my sê dat jy my liefhet Maak die kettings om my stywer vas, want ek behoort aan jou Alleen aan jou, dis wat jy aan my doen Vergewe my nou, dit is alles verby Daar is 'n plek net vir jou en vir my Weeg al die hartseer op teen die geluk wat liefde bring Ek weet ek's verkeerd, hoe dit is, hoe dit was Dit was te laat, ek het my hart verpas Keer dat die mense rondom my hul rug op myne draai Ek het jou nodig, meer en meer as ooit Diep in my siel af, moenie my nou weggooi Koor: Dis wat jy aan my doen as jy jou hand in myne sit Wat jy aan my doen as jy my sê dat jy my liefhet Maak die kettings om my stywer vas, want ek behoort aan jou Alleen aan jou, dis wat jy aan my doen Sal ek myself kan keer om die trane op jou wang te stop Sal ek kan opgee wat ek doen, al maak dit my hoe seer Kom sê my hoe