Laurika Rauch

Laurika Rauch - As almal ver is lyrics

Your rating:

As almal ver is
Word die hart skielik oud
As die wêreld ‘n ster is
Afsydig en koud
Smee die gordyne
‘n Komplot teen die lig
Krimp die kosyne
En deure sluit dig

As almal ver is, vind jy jouself
Waar jy in laaie, in stil hartkamers delf
As almal ver is, vind jy jou siel
Weerloos, en eensaam, soos ’n vrou voor ‘n spieël

As daar geeneen is,
Sit jy als op die skaal
Want jy weet, wat geleen is,
Word eindelik gehaal
Dan kom die waarheid
En besweer elke leuen
Skenk jou weer klaarheid
En laat jou alleen
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Koos du Plessis

Composer: Koos du Plessis

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2002

Language: Afrikaans

Cover from: Koos du Plessis - As Almal Ver Is (1981)

Appearing on: Vier Seisoene Kind (2011)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found