Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - Feeverhaal lyrics
Your rating:
Dit is ´n warm somersaand in februarie die tyd stap aan Onthou jy die koue aand in mei Toe ek my eerste liefdesbriefie van jou kry Jy skryf van waar jy my die eerste keer raaksien Voor die skool se hek, ons altwee was toe tien Jy vra of ek die hele naweek kan kom speel Wie ’t geweet jy sal my hart vir altyd steel En nou ’s jy altyd myne ... Koor: En ek sal drome droom oor jou Soos die feeverhale wat ek onthou Jy is my prins en ek jou prinses Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res Dis jare later, hier staan ons nou Ek hou nog net soveel van jou As daardie eerste naweek saam Al verskil is dat ons nou net meer verstaan Jy bou ´n huis sonder om my met sand te gooi En kissing tatchers is verby ons soen al mooi As jy nou verby my stap knip jy al oog Jy kon so kwaad raak as ek wen met pyl en boog En nou ’s jy altyd myne ... Koor: En ek sal drome droom oor jou Soos die feeverhale wat ek onthou Jy is my prins en ek jou prinses Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res Sal ons die skemeraand in ry Op jou wit perd totdat al die sterre skyn Jy staan hier voor my op jou kniee En vra of ek my hart sal gee ... ooo mmm aaahhh Dit raak al laat ek kyk hoe jy slaap Dit voel of ek jou net wil wakker maak Ek wil net hoor hoe jy vir my se My skat jy is als wat ek wil he