Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar - Monoloog In Stereo English translation lyrics
Your rating:
Monologue in stereo
A very normal man With very normal words In a normal house cultivates normal dreams A dose of painkillers at the end of the day it is probably all which makes you happy And over and over A monologue in stereo On a beautiful day Like today I wonder sometimes Sometimes I wonder The sun shines happily happily the sun shines A very standard spirit vault Where I locked myself in The reliving was then just short term I had slipped out of the back door If you feel you must, then you must If there are so many of us Why would someone miss you?
Monoloog In Stereo
'n Baie algemene mens met baie algemene woorde in 'n algemene huis kweek algemene drome 'n Dosis pynverdowers op die ou einde van die dag is dit seker maar al wat jou gelukkig maak En oor en oor 'n monoloog in stereo op 'n mooi dag soos vandag Ek wonder soms Soms wonder ek Die son skyn gelukkig Gelukkig skyn die son 'n Baie standaard geesteskluis waarin ek myself toesluit Die herlewing was toe net korttermyn Ek het by die agterdeur uitgegly As jy voel jy moet, dan moet jy As daar soveel van ons is hoekom sal enige iemand jou mis