Zandré

Zandré - Wag-Wag lyrics

Your rating:
Ah, ah, ah

Het jy gehoor, ek's mal oor jou
en miskien het ek 'n kans , ek dink ek kan uithou
ek dra my hart hier op my mou
en miskien is ek verkeerd so wat sê jy nou?

En al is dit bietjie laat,
al is dit bietjie laat,
al is dit bietjie laat
moet jy dit weet

Wag, wag net 'n bietjie langer
vir my, liefde word sterker
ek hou al my lekker soene,
ruil dit net vir joune

Wag, wag net `n bietjie langer
vir my, liefde word sterker
ek hou al my lekker soene,
hou dit net, ek hou dit net vir jou

Ah, ah, ah

Die storie's uit, en almal sê
die dinge wat jy doen oor hoe jy my wil hê
ek het geweet, jy kyk vir my
en nou wil ek nie hierdie kans laat gly

En al word jy bietjie kwaai,
al word jy bietjie kwaai,
al word jy bietjie kwaai
moet jy dit weet

Wag, wag net 'n bietjie langer
vir my, liefde word sterker
ek hou al my lekker soene,
ruil dit net vir joune

Wag, wag net `n bietjie langer
vir my, liefde word sterker
ek hou al my lekker soene,
hou dit net, ek hou dit net vir jou

En al word jy bietjie kwaai,
al word jy bietjie kwaai,
al word jy bietjie kwaai
moet jy dit weet
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Storm Rekordz

Details:

Released in: 2012

Language: Afrikaans

Cover from: Juanita du Plessis - Wit vlag (2010)

Appearing on: Alice in Nashville (2012)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found