Juanita du Plessis
Juanita du Plessis - Wit vlag lyrics
Your rating:
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug. Doen wat jy wil doen. Want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê, want ek wil wil nie meer met jou stry nie. Sien jy my wit vlaggie? Wees lief vir my, net lief vir my, want jy sal my nooit verstaan nie. Ek weet daar's dinge van my wat wat jy nie kan verdra nie. Hoe vervelig sou dit wees as as almal net perfek was. Hier's my wit vlag, ek gee oor. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug Doen wat jy wil doen. Want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê, want ek wil wil nie meer met jou stry nie. Sien jy my wit vlaggie? Sien jy my wit vlaggie? Wit vlag, wit vlag Sien jy my wit vlaggie? Wit vlag, wit vlag Ou Kwaaitjie, lekker kwaaitjie, kom, kom wys 'n bietjie tande. Jy weet jou glimlag maak my soos klei in jou hande. Stop nou, kom ons stop nou, dan kan, kan ek jou ´n bietjie vashou. Hier's my wit vlag, ek gee oor. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug Doen wat jy wil doen. Want ek wil wil nie meer met jou baklei nie. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê, want ek wil, wil nie meer met jou stry nie. Sien jy my wit vlaggie? Wees lief vir my, lief vir my, want jy sal my nooit verstaan nie. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug. Doen wat jy wil doen. Want ek wil wil nie meer met jou baklei nie. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê, want ek wil wil nie meer met jou stry nie. Sien jy my wit vlaggie? Sien jy my wit vlaggie? Wit vlag Sien jy my wit vlag? Sien jy my wit vlaggie? Wit vlag Hier is my wit vlag. Sien jy my wit vlaggie?