Wynand Windpomp
Wynand Windpomp - Trans-Karoo lyrics
Your rating:
Trans-Karoo, bring haar huis toe Laat jou ysterwiele rol Bring haar en maak my lewe vol Trans-Karoo, snel oor jou spore Want met jou bring jy my liefde terug na my Waar is jy nou op jou spoor? Hoe ver is sy nog van my? Is jy deur die ou Karoo? Rol nou aan! Was daar eensaamheid by haar deur die verlate droƫ land? Bring haar gou terug hier na my Rol nou aan! Trans-Karoo, bring haar huis toe Laat jou ysterwiele rol Bring haar en maak my lewe vol Trans-Karoo, snel oor jou spore Want met jou bring jy my liefde terug na my In die Boland sal sy voel Sy kom terug waar sy behoort Terug na haar ou heideland Rol nou aan! In die verte hoor ek nou En jou ou fluit klink soos musiek Hier's jou eindpunt maar my begin Trans-Karoo Trans-Karoo, bring haar huis toe Laat jou ysterwiele rol Bring haar en maak my lewe vol Trans-Karoo, snel oor jou spore Want met jou bring jy my liefde terug na my Trans-Karoo, snel oor jou spore Want met jou bring jy my liefde terug na my Trans-Karoo, bring my liefde terug na my Trans-Karoo, bring my liefde terug na my