Herman Holtzhausen

Herman Holtzhausen - Trans Karoo lyrics

Your rating:

About this lyric:

Trans Karoo, bring haar huistoe
Laat jou ysterwiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Trans Karoo (Trans Karoo)
Snel oor die spore (Trans Karoo)
Want met jou bring jy my liefde terug na my

Waar is jy nou op jou spoor?
Hoe ver is sy nog van my?
Is jy deur die ou Karoo?
Rol nou aan!

Was daar eensaamheid by haar
Deur die verlate droƫ land?
Bring haar gou terug hier na my
Rol nou aan!

Trans Karoo (Trans Karoo)
Bring haar huistoe
Laat jou ysterwiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Trans Karoo (Trans Karoo)
Snel oor die spore (Trans Karoo)
Want met jou bring jy my liefde terug na my

In die Boland sal sy voel
Sy kom terug waar sy behoort
Terug deur haar ou heideland
Rol nou aan!

In die verte hoor ek jou nou
En jou ou fluit klink soos musiek
Hier's jou eindpunt maar my begin
Trans Karoo

Trans Karoo (Trans Karoo)
Bring haar huistoe
Laat jou ysterwiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Trans Karoo (Trans Karoo)
Snel oor die spore (Trans Karoo)
Want met jou bring jy my liefde terug na my
Want met jou bring jy my liefde terug na my (na my)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: EMI

Details:

Released in: 1984

Language: Afrikaans

Covered by: Wynand Windpomp (2004) , Leon van Tonder (2010, English)

Appearing on: Trans Karoo (1984)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found