Sonja Herholdt

Sonja Herholdt - Harlekyn lyrics

Your rating:
Bring vir die harlekyn nog wyn,
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn.
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai,
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai.

Bring vir die harlekyn nog wyn.
Doe, doewha, doe, doewha.
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn.
Doe, doewha, doe, doewha.
Hy wys ons die nuwe wind wat waai.
Doe, doewha, doe, doewha.
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai.
Doe, doewha, doe, doewha.

Sirkusmense is in die dorp.
Groot tent verrys, en die narre staan daar rond.
Helder kleur vragmotors.
Kom en gaan.
Manne op die stokke, en waens wat eenkant staan.

Bring vir die harlekyn nog wyn.
Doe, doewha, doe, doewha.
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn.
Doe, doewha, doe, doewha.
Hy wys ons die nuwe wind wat waai.
Doe, doewha, doe, doewha.
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai.
Doe, doewha, doe, doewha.

Sirkusmeester.
Knik sy kop.
Tree dan die arena, sit sy swart hoed op,
Blaas eers op sy fluitjie.
Afrigter lig sy stok.
Sy gordyne gly oop, en die leeus kom uit hul hok.

Hoog tou akrobate.
Die mense slaak ‘n sug.
Dwarsoor met eenwiel fietse, dan keer hul weer terug.
En eenkant in die donker, weggesteek voel ek klein.
Want niks is ooit so hartseer soos die traan van ‘n harlekyn.

Bring vir die harlekyn nog wyn.
Doe, doewha, doe, doewha.
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn.
Doe, doewha, doe, doewha.
Hy wys ons die nuwe wind wat waai.
Doe, doewha, doe, doewha.
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai.
Doe, doewha, doe, doewha.

Bring vir die harlekyn nog wyn.
Doe, doewha, doe, doewha.
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn.
Doe, doewha, doe, doewha.
Hy wys ons die nuwe wind wat waai.
Doe, doewha, doe, doewha.
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai.

Doewha!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Brigadiers Music

Details:

Released in: 1979

Language: Afrikaans

Covered by: Illana May

Appearing on: Pêrels (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found