Mynie Grové
Karen Zoid & Mynie Grové - Sweef Soos 'n Arend (Karen Zoid en Mynie Grové) lyrics
Your rating:
Sag, sag blink jou oë Uit jou gesig gloei liefdeslig Knus, knus in jou arm Heilig, veilig, warm Ek het jou nodig, hier by my heeldag, die wêreld oorbodig Ons twee 'n taakmag, niks kan ons keer Want Hy is al beheer, Hy's ons weerman, stuurman, leidsman Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief Is liefde se mag Sprei, sprei maar jou vlerke Toe steeds 'n band, van hand na hand Maak, maak my jou toevlug, roep my, soek my, spoedig Saam is ons alles, leef ons uitbundig, dit wat bedoel is Gee ons ons beste, niks kan ons keer Want Hy's in beheer, Hy's ons weerman, stuurman, ons leidsman Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief Is liefde se mag Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos as die wind waai my lief Is liefde se mag Is liefde se mag Is liefde se mag Is liefde se mag Is liefde se mag Dis liefde se mag