Bles Bridges
Bles Bridges - Sweef Soos 'n Arend lyrics
Your rating:
Sag, sag blink jou oë Uit jou gesig gloei liefdeslig Knus, knus in my arms Heilig, veilig, warm Ek het jou nodig, hier by my heeldag, die wêreld oorbodig Ons twee 'n taakmag, niks kan ons keer Hy's in beheer, Hy's ons leidsman, stuurman, weerman Sweef soos 'n arend, want sy liefde dra ons so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief In die Here se krag Sprei, sprei maar jou vlerke Daar's steeds 'n band, van hand na hand Maak, maak my jou toevlug, roep my, soek my, spoedig Saam is ons alles, leef ons uitbundig, en dit wat bedoel is Gee ons ons beste, niks kan ons keer Want Hy's in beheer, Hy's ons leidsman, stuurman, weerman Sweef soos 'n arend, want sy liefde dra ons so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief In die Here se krag Sweef soos 'n arend, want sy liefde dra ons so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief In die Here se krag