Franzel

Franzel - 30 Dae in die somer lyrics

Your rating:
Ek onthou nou weer die kaggelvuur, 
die wysheid in jou oë
Die mooiheid van my mooiste uur, 
die nood in jou vermoë
Daar's 'n wêreld wat net ek kan sien, 
en dit lewe daar in jou hart
Oh, nou vat my weer na die diepste see, 
en sit my weer op volle vaart

Onthou jy 30 dae in die somer?
Onthou jy ons erewoord voor die maan?
Daar's 'n taal wat ons gou geleer het
En dis 'n taal wat ons gou verstaan
Vertrou jy die blou blou oë van 'n dromer?
Vertrou jy die maan kon ons woord vertaal?
Ek's 'n prinses wat haar hart verloor het
En jy's die prins wat my hart gaan haal

Ons het lank gedans, ons het feesgevier, 
ons was vlerke op die wind
Ons ken elke tree, elke melodie, en die waarheid wat ons vind
Ek het lewenslank na jou gesoek, en nou kan ek my vaart laat daal
Daar's 'n land daar uit die mooiste boek, en 'n storie uit 'n feeverhaal

Onthou jy 30 dae in die somer?
Onthou jy ons erewoord voor die maan?
Daar's 'n taal wat ons gou geleer het
En dis 'n taal wat ons gou verstaan
Vertrou jy die blou blou oë van 'n dromer?
Vertrou jy die maan kon ons woord vertaal?
Ek's 'n prinses wat haar hart verloor het
En jy's die prins wat my hart gaan haal

Ons het lank gedans tot op die hoogste krans
Tot in die diepste see, die mooiste melodie
Mag dit vir altyd wees en met dieselfde gees
Vir ewig sal ek by jou staan

Onthou jy 30 dae in die somer?
Onthou jy ons erewoord voor die maan?
Daar's 'n taal wat ons gou geleer het
En dis 'n taal wat ons gou verstaan
Vertrou jy die blou blou oë van 'n dromer?
Vertrou jy die maan kon ons woord vertaal?

Ek's 'n prinses wat haar hart verloor het
En jy's die prins wat my hart gaan haal (2x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2013

Language: Afrikaans

Cover from: Chereé - 30 Dae in die somer

Appearing on: Taal van liefde (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found