Chereé

Chereé - 30 Dae in die somer lyrics

Your rating:
Ek onthou nou weer die kaggelvuur, 
die wysheid in jou oë.
Die mooiheid van my mooiste uur, 
die nood in jou vermoë.
Daar's 'n wêreld wat net ek kan sien, 
en dit lewe daar in jou hart.
Oh, nou vat my weer na die diepste see, 
en sit my weer op volle vaart.

Onthou jy 30 dae in die somer?
Onthou jy ons erewoord voor die maan?
Daar's 'n taal wat ons gou geleer het.
En dis 'n taal wat ons gou verstaan.
Vertrou jy die blou blou oë van 'n dromer?
Vertrou jy die maan kon ons woord vertaal?
Ek's 'n prinses wat haar hart verloor het.
En jy's die prins wat my hart gaan haal.

Ons het lank gedans, ons het feesgevier, 
ons was vlerke op die wind.
Ons ken elke tree, elke melodie, en die waarheid wat ons vind.
Ek het lewenslank na jou gesoek, en nou kan ek my vaart laat daal.
Daar's 'n land daar uit die mooiste boek, en 'n storie uit 'n feeverhaal.

Onthou jy 30 dae in die somer?
Onthou jy ons erewoord voor die maan?
Daar's 'n taal wat ons gou geleer het.
En dis 'n taal wat ons gou verstaan.
Vertrou jy die blou blou oë van 'n dromer?
Vertrou jy die maan kon ons woord vertaal?
Ek's 'n prinses wat haar hart verloor het.
En jy's die prins wat my hart gaan haal.

Ons het lank gedans tot op die hoogste krans.
Tot in die diepste see, die mooiste melodieë.
Mag dit vir altyd wees en met dieselfde gees.
En vir ewig sal ek by jou staan.

Onthou jy 30 dae in die somer?
Onthou jy ons erewoord voor die maan?
Daar's 'n taal wat ons gou geleer het.
En dis 'n taal wat ons gou verstaan.
Vertrou jy die blou blou oë van 'n dromer?
Vertrou jy die maan kon ons woord vertaal?
Ek's 'n prinses wat haar hart verloor het.
En jy's die prins wat my hart gaan haal.

Onthou jy 30 dae in die somer?
Onthou jy ons erewoord voor die maan?
Daar's 'n taal wat ons gou geleer het.
En dis 'n taal wat ons gou verstaan.
Vertrou jy die blou blou oë van 'n dromer?
Vertrou jy die maan kon ons woord vertaal?
Ek's 'n prinses wat haar hart verloor het.
En jy's die prins wat my hart gaan haal.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Covered by: Franzel (2013)

Appearing on: In my drome

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found