Johannes Kerkorrel

Johannes Kerkorrel - BMW lyrics

Your rating:
Ons ry 'n BMW (3x)
Ons gaan elke jaar oorsee
(Miskien gaan ons volgende jaar twee kere)
Ons ry 'n BMW (2x)
Ons sal jou nie 'n lift gee
Ons ry 'n BMW (3x)
Vir rylopers sĂȘ ons nee
Ons ry 'n BMW (3x)
Moet ons alles dan verniet weggee?
Nee!

Ons ry 'n BMW (3x)
Polina gaan maak vir die miesies tee!
Ons drink net suurlemoentee
Ons ry 'n BMW (3x)
Maar jy weet, ons stem vir die PFP, ons stem vir die NP, ons stem vir die die KP
Ons stem vir alles met 'n P, net nie die ANC, nee!

Ons ry 'n BMW (2x)
Moenie politiek praat hier nie
Ons sal blou moord skree
En dan sal ons vir my vrou moet valiums gee
(My kop is so seer)
Kan iemand asseblief my sonbril aangee?
En het enige iemand nog 'n idee?
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Andre Le Toit, Daggadirk-Uys, Johannes Kerkorrel

Composer: Johannes Kerkorrel

Publisher: Gallo Record Company

Details:

Released in: 1990

Language: Afrikaans

Appearing on: Eet Kreef! (1989)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found