Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel - BMW songtekst
Je score:
Ons ry 'n BMW (3x) Ons gaan elke jaar oorsee (Miskien gaan ons volgende jaar twee kere) Ons ry 'n BMW (2x) Ons sal jou nie 'n lift gee Ons ry 'n BMW (3x) Vir rylopers sĂȘ ons nee Ons ry 'n BMW (3x) Moet ons alles dan verniet weggee? Nee! Ons ry 'n BMW (3x) Polina gaan maak vir die miesies tee! Ons drink net suurlemoentee Ons ry 'n BMW (3x) Maar jy weet, ons stem vir die PFP, ons stem vir die NP, ons stem vir die die KP Ons stem vir alles met 'n P, net nie die ANC, nee! Ons ry 'n BMW (2x) Moenie politiek praat hier nie Ons sal blou moord skree En dan sal ons vir my vrou moet valiums gee (My kop is so seer) Kan iemand asseblief my sonbril aangee? En het enige iemand nog 'n idee?