Lienka

Lienka - Londen lyrics

Your rating:
Dis laat in die aand 
As ek by Leyden stasie afklim
Gatvol gewerk vir 'n pond of twee
My graad maak nie eintlik saak nie
Ek werk om dit af te betaal
Heeltyd hoor ek die grinnik van mammon in my oor

Refrein:
Hoeveel keer, hoeveel dae
hoeveel jaar wou ek al hier weggaan
Londen, hoeveel keer, hoeveel dae,
hoeveel jaar, alles net agterlaat!

My ma en pa bel elke sondagaand
As hulle maar net weet wat tussenin gebeur
Die wêreld die is hard, dis maar elkeen vir homself
Ek voel hoe ek stadig deel word van hierdie gryse ou stad

Refrein:
Hoeveel keer, hoeveel dae
Hoeveel jaar wou ek al hier weggaan
Londen, hoeveel keer, hoeveel dae,
Hoeveel jaar, alles net agterlaat!

Die ander dag kom die paspoort in die pos
Dis 8 jaar later, ek kan nou maar hier bly
My ma en pa bel nie meer gereeld
Sê ek's die verlore kind in 'n ander man se land

Refrein: (2x)
Hoeveel keer, hoeveel dae
Hoeveel jaar wou ek al hier weggaan
Londen, hoeveel keer, hoeveel dae,
hoeveel jaar, alles net agterlaat?
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2006

Language: Afrikaans

Appearing on: Lienka (2006)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found

Anonymous

Sunday 7th of May 2017 23:55

Absolutely epic !