Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr - Liewe Ma lyrics

Your rating:
Liewe ma
Ek weet dis laat
As die telefoon lui
En jy wonder wie’s daar
Is dit die duisendste keer
Dat jy vir my opstaan
Ek wou niks hê nie
Ek wou net sê
Daar sal ‘n gat in die hemel wees
As jy moet gaan

Daar sal ‘n gat in die hemel wees
As jy moet gaan

Liewe ma
Ek leer verstaan
Noudat ek self
‘n Kind laat gaan
Dit wat ‘n vrou moet verloor
In God se groot beraam
Om plek te maak
Waar kinders mag staan
En dan as niemand meer kyk nie
Saggies weg te gaan
En dan as niemand meer kyk nie
Saggies weg te gaan

Liewe ma
My engele staan
‘n Sirkel om jou
Hand aan hand
Met vlerke wyd oop gesprei
En om jou toegevou
Jy sal onthou
Die engele van jou
Wat jy as kind aan my geleen het gee ek terug aan jou
Wat jy as kind aan my geleen het gee ek terug aan jou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: EMI

Details:

Released in: 2001

Language: Afrikaans

Appearing on: Engele Om Ons

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found