Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus - Verander songtekst

Je score:
[Intro]

[Verse 1]
Wat het skeef geloop,
Dat jy so moes verander,
Of het jy iets reg gemaak,
Dink jy ook nou ander,
Want jy is al een wat weet,
Hoe jy jouself verneuk,
Jy't die hoogskeid,
Wil jy van alles ook vergeet,
As jy jouself weer meet,
Teen die ander.

[Chorus]
En ek probeer nog onderskei,
Wat is die verskil,
Tussen fiksie en werklikheid,
Ek weet dit is verby,
Maar daar het iets in my,
Skeef geloop in realiteit.

[Interlude]

[Verse 2]
Wat het skeef geloop,
Dat jy so moes verander,
Jy's soveel harder,
Of het jy iets reggemaak,
En dink jy ook nou anders,
Nes die ander,
Ek dink ek dink te veel,
Ek breek my eie reƫls,
Maar ek kom nader,
Dis gevoelloos in jou keel, 
Maar alles word weer heel,
Net bietjie later.

[Chorus]
En ek probeer nog onderskei,
Wat is die verskil,
Tussen fiksie en werklikheid,
Ek weet dit is verby,
Maar daar het iets in my,
Skeef geloop in realiteit.

[Outro]
Ek is nie dieselfde nie,
Maar ek het nie
Ek is nie dieselfde nie,
Maar ek het nie verander nie,
En ek is nie dieselfde nie,
Maar ek het nie verander nie,
Ek is nie dieselfde nie,
Maar ek het nie verander nie,
Ek is nie dieselfde nie (Ek is nie dieselfde nie),
Maar ek het nie verander nie (Ek het nie verander),
Ek is nie dieselfde nie (Ek is nie dieselfde nie),
Maar ek het nie verander nie . . .,
En ek probeer nog onderskei,
Wat is die verskil,
Tussen fiksie en werklikheid,
Ek weet dit is verby,
Maar daar het iets in my,
Skeef geloop in realiteit,
En ek probeer nog onderskei,
Wat is die verskil,
Tussen fiksie en werklikheid,
Dis anyway verby,
Maar daar het iets in my,
Skeef geloop.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Zaan Sonnekus

Componist: Zaan Sonnekus

Publisher: Vonk Musiek [Zuid-Afrika]

Details:

Uitgegeven in: 2021

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden