Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus - Plastiek Swaard songtekst
Je score:
[Intro] [Verse 1] Dit het vandag, By my kamer inge---reën, Eers was dit sag, Maar dis nou al vir dae aneen, [Pre-Chorus] Vrome voorneme verniel, Gebroke hart, ‘n verlore siel. [Chorus] Gee ‘n, Plastiek swaard vir my, Vir die, Plastiek mense om my, Gee ‘n, Plastiek swaard vir my. [Post-Chorus] Want iewers op Lynnwoodstraat, Stap ‘n seun, Hy stap al vir jare, En hy stap alleen. [Instrumental] [Verse 2] Ek wil eers, Die wêreld oorneem met my kuns, Ek mis die punt, Ek moet eers myself dalk vind, [Pre-Chorus] In vrome voorneme verneem, Gebroke hart, ‘n verlore seun. [Chorus] Gee ‘n, Plastiek swaard vir my, Vir die, Plastiek mense om my, Gee ‘n, Plastiek swaard vir my. [Post-Chorus] Want iewers op Lynnwoodstraat, Stap ‘n seun, Hy stap al vir jare, En hy stap alleen. En hy stap alleen. [Chorus] Gee ‘n, Plastiek swaard vir my, Vir die, Plastiek mense om my, Gee ‘n, Plastiek swaard vir my. [Outro] Want iewers op Lynnwoodstraat, Stap ‘n seun.