Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus - Monitor songtekst

Je score:
[Intro]

[Chorus]
Monitor al my gevoelens,
As ek dit met jou deel,
Ek weet dit raak te veel,
Vir jou.
Monitor al my bedoelings,
Jy weet jy maak my heel,
Ek bou nog ′n kasteel,
Vir nou.

[Verse 1]
Wie het jou die reg gegee,
Om my kop oor jou te breek,
En jou mond met myne af te vee.

[Verse 2]
Wie het jou die reg gegee,
Om my kop so rond te neek,
En die mure om my af te breek.

[Chorus]
Monitor al my gevoelens,
As ek dit met jou deel,
Ek weet dit raak te veel,
Vir jou.
Monitor al my bedoelings,
Jy weet jy maak my heel,
Ek bou nog ′n kasteel,
Vir nou.

[Post-Chorus]
Dis deel van die toneel,
Ek weet, ek weet dit raak te veel,
Vir jou . . .
(Vir jou),
Dis deel van die toneel,
Jy moet die hoofkarakter speel,
Vir nou.

[Verse 3]
Dalk het ek opgefok, sal stop,
Ek jok ek kan nie,
Ek het die nooit beplan nie.

[Verse 4]
Wie het jou die reg gegee,
Om my hartslag op te neek,
Jy sit vas in my reels.

[Chorus]
Monitor al my gevoelens,
As ek dit met jou deel,
Ek weet dit raak te veel,
Vir jou.
Monitor al my bedoelings,
Jy weet jy maak my heel,
Ek bou nog ′n kasteel,
Vir nou.

[Post-Chorus]
Dis deel van die toneel,
Ek weet, ek weet dit raak te veel,
Vir jou . . .
(Vir jou),
Dis deel van die toneel,
Jy moet die hoofkarakter speel,
Vir nou.

[Bridge]
Hey,
Kan ons  oor begin,
Ek sal jou optel waar ek jou laas verloor het,
Okay,
Ek laat jou weer in,
Maar los die woorde waarmee jy my getoor het.

[Post-Chorus]
Dis deel van die toneel,
Ek weet, ek weet dit raak te veel,
Vir jou . . .
(Vir jou),
Dis deel van die toneel,
Jy moet die hoofkarakter speel,
Vir nou.

[Outro]
Monitor my nou.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Zaan Sonnekus

Componist: Zaan Sonnekus

Publisher: Vonk Musiek [Zuid-Afrika]

Details:

Uitgegeven in: 2023

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden