Wynand Windpomp
Wynand Windpomp - Dis my taal songtekst
Je score:
Dis die taal wat my oupa praat Dis die taal van my nasaat Dis die taal waar my hart jou groet Afrikaans is in my bloed Dis die taal wat my hart begeer Dis die taal wat my kinders leer Hierdie taal wat emosie dryf In my taal kan ek als beskryf Dis die taal waar ons haar vermis Vir ons taal sal ons staan gewis Vir my taal sal my hart se vuur brand Afrikaans is my bousand Dis die taal wat my vreugde bring In die taal sal ek vir jou sing In die taal sal ek drome droom Want Afrikaans is my stamboom Afrikaans, my moedertaal Afrikaans, ons mooi verhaal (ons mooi verhaal) Aan my taal sal jy nie vat (Ek sal nie vat) Dis my taal, Afrikaans my hart Afrikaans, ons mooi verhaal Afrikaans, my moedertaal