Wikus Botma

Wikus Botma - Brannewynlippe songtekst

Je score:

Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe

Ek steek in my voete vas
Jy't my asem weg gevat
En dis hoe jy lyk
Met jou blue jean lyf vanaand

Kom en vat my aan die hand
Steek die dansvloer aan die brand
En as jy wil dans
Moet jy nader aan my staan
Skop uit jou skoene, skuif al die stoele?
Kom ons hak 'n bietjie uit vanaand

Sê my, voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe

Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe

Ek lek my lippe af
Proe die dubbel in jou glas
Kom ons maak hom leeg
Ons gaan party pleeg vanaand
Vat nog 'n slukkie, bly nog 'n rukkie
Kom ons hak 'n bietjie uit vanaand

Sê my, voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe

Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe

Gooi hom bietjie sterker
Nog 'n rondte op my mond
Want die smaak sit nou so lekker op my tong

Sê my, voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe

Sê my, voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe

Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2021

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Brannewynlippe (2021)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden