Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Soveel groete stuur ik jou songtekst

Je score:
Soveel groete stuur ik jou

Soos die sterre aan de hemel
Wat daar vonkel ongeteld
Soos die skape wat daar wemel
Op ons emalse veld
Soos die voeltjies wat daar sweve
Vluchtig dartel swink en swewe
Soveel groete stuur ek jou
Soveel groete stuur ek jou

Is die liefdevuur gedowe
Van ek in die vreemde dwaal
Nooit sou ek dit kan gelowe
Dat jij op mij liefd sou smaal
Was ek liewers maar begrawe
In mij kille graf begrawe
Daar sou ek gelukkig wees
Daar sou ek gelukkig wees

Ligter word mij las van smarte
As ek dink aan lang gelee
Elke more sug mij harte
Zal zij mij haar liefd weer gee ?
Sawens rijs mij stille bede
In die stille rijs mij bede
Liefste o vergeet mij nie
Liefste o vergeet mij nie
       ---------------------
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: T . W . Jandrell

Componist: A Preud'homme

Publisher: A Preud'homme

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden