Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Nooi van die velde songtekst

Je score:
Nooi van die velde

O nooi van die velde
Wat is jij tog skoon
Ek het jou in stede
Nog nimmer sien woon
Maar ver op die velde
Waar son altijd skijn
Is mooier die noointjies
En beter die wijn

O nooi van die velde
Wat is jij tog mooi
Met wange wat gloei van
Die more so rooi
Maar ver op die velde
Waar son altijd skijn
Is mooier die lippies
En rooier die wijn

O nooi van die velde
jou kus en jou lag
Soos water wat kabbel
Oor klippies so sag
Maar ver op die velde
Waar son altijd skijn
Is soeter die soentjies
En soeter die wijn

O nooi van die velde
Jou oe behou
Die gloed van die hemel
Se sonnig blou
As selfs op die velde
Die sommer verdwijn
Blij warm die liefde
En warm die wijn
         -------------------
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Onbekend

Componist: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden